Blog
MA’S EN HUL DOGTERS: DEEL 2: Wanneer Ma se lyf óók verander – die dubbele uitdaging
This two part blog is a discussion on navigating the season in a mother's life when she and her daughter may end up simultaneously going through body changes. How does a mom give space for her own changes in a way that helps instead of harming her daughter's process
Ma’s en dogters. Deel 1:Wanneer Ma se lyf ook verander!
Ma's en hul dogters: Met paartjies wat later kinders kry is dit deesdae nie ongewoon dat 'n ma deur die lyf-(en ander)-veranderinge van menopouse/middeljare gaan terwyl haar dogter deur puberteit se groot veranderinge gaan nie. Vir beide kan dit soos 'n krisis voel.
My budget, my gesin en gesond eet-hoe maak ek?
Dis werklik n groot taak om dag in en dag uit vir jouself en ander mense kos voor te sit EN met n beperkte begroting dit te doen. Neem wenke wat vir JOU en JOU gesin werk en jul vreugde rondom kos behoue laat bly.
Thoughts on eating, unleashing your appetite and developing trust….featuring my rescue dog.
Thoughts on eating, unleashing your appetite and developing trust-featuring my dog!
Laatmiddag-tot-Laataand Lus: “Ek peusel sonder ophou”
Ken jy die laatmiddag-tot-laataand ''lus'' wat toeslaan ten spyte van jou beste voornemens?
Mamma, lyk ek vet? Deel 2. Kernboodskappe vir jou dogter oor haar lyf
Mamma, lyk ek vet?Deel 2. Kernboodskappe vir jou dogter oor haar lyf.