Mamma, lyk ek vet? (Deel 1 van 2 artikels) Wanneer onbewustheid plek maak vir bewustheid.

‘n Oënskynlike onskuldige vraag wat behoorlik n swetterjoel emosies in ons as moeders, vrouens en ‘diep-binne-in-steeds-dogtertjies’ ontlok. Want, te dikwels is dit n vraag in ons eie gedagtes ook. Is ek vet? (Am I fat?)

By |2022-03-01T18:44:18+02:00March 1st, 2022|Blog, General|

Title

Go to Top